Deborah Lev

Deborah Lev is ‘n Christelike handelsmerk gebaseer op toewydingsgedigte geskryf oor en aan Abba Vader, Jesus en die Heilige Gees. Deborah Lev stimuleer die onderbewussyn om die liefdesverbond te herroep wat ons met Abba Vader het, maak nie saak waar ons onsself bevind nie. Wanneer hierdie produkte gebruik word, sluit die onderbewussyn die kanaal na die Heilige Gees oop sodat Abba se nimmereindigende liefde vir ons ‘n realiteit kan wees elke dag. 

 Koop profetiese juwele van Deborah Lev via Oasis Honey se winkel.

Deborah is the Hebrew word for honeybee and the name of the prophetess in Judges. Lev is the Hebrew word for heart, which according to the scriptures, is the centre of our beings. Deborah Lev, through the poems and our prophetic products, provides honey for your soul.

Kontak Deborah Lev ...

Sluit aan op Deborah Lev se Facebook-blad

E-pos: info@deborahlev.co.za

Selnommer: 082 540 1673