Pure Pomegranate

Pure Pomegranate se visie is om vrugbaar in Jesus se koninkryk te wees. Ina van Vuuren is die skrywer van verskeie boeke wat in Afrikaans en Engels beskikbaar is. Die profetiese betekenis agter Hooglied is die hart van haar bediening. Sy is ook 'n leraar van die lewende Woord van God, 'n geleentheidspreker en 'n huweliksbevestiger. Pure Pomegranate verkoop ook 'n groot variasie van profetiese produkte, onder andere olies, joernale, lipsalwe en profetiese geskenke. 

Ina het tien spesiale pakkette van boeke, olies, joernale en lipsalwe saamgestel wat elk 'n unieke profetiese tema het. Hierdie pakkette is beskikbaar op Oasis Honey se aanlyn winkel. Klik hier om Pure Pomegranate se afdeling in die winkel te besoek.

Kontak Pure Pomegranate ...

Sluit aan op Pure Pomegranate se Facebook-blad

Webtuiste: www.purepomegranate.org

E-posadres: ina@purepomegranate.org

Ina: 072 778 7196